AG D
ie Weste en A
f
rika
, en Singapoer
en die I
voorkus Buks van Rensburg" href="http://filene.spankingcutestrippedgirls.com/feed//de/drupal/moodle/user/view.php?id=220&course=1" />
AG D
ie Weste en A
f
rika
, en Singapoer
en die I
voorkus Buks van Rensburg
AG D
ie Weste en A
f
rika
, en Singapoer
en die I
voorkus Buks van Rensburg
___________________________________________________________
Buks van
Rensburg
Westerse betrokkenheid by Afrikanasies word soms deur historiese redes gemotiveer. So byvoorbeeld kan ‘n eertydse koloniale mag by ‘n krisis in ‘n voormalige kolonie betrokke raak. Andersins is dit die oordrag van ontwikkelingshulp of kos om desperate toestande in ‘n Afrikastaat te verhoed wat ‘n Westerse moontheid se aandag op Afrika kan vestig en wat die Westerse staat oortuig om hom aktief met die interne politiek van ‘n Afrikastaat te bemoei.
Maar normaalweg gesien is Westerse moonthede, selfs voormalige koloniale moonthede soos Brittanje en Frankryk, nie behep met Afrika nie. Afrika is die lastige kontinent, wat net aandag kry as daar ‘n krisis is. Dit is hoogstens ‘n bodemlose put waarin geld en ander bates skynbaar sonder effek in die vorm van ontwikkelingskapitaal gestort word, en is ‘n bron van nuus wat verskriklike wrede en onmenslike optrede openbaar maak. Met ander woorde, vanuit ‘n Westerse oogpunt is Afrika arm, wreed, onbenullig, behoeftig, en onbeskaafd. Die ontleding verskaf aan die Weste ook die geleentheid om “goed” te doen. Westerse regerings en indiwidue (bv. Stephen Lewis en Bob Geldoff) maak aanspraak op hulle eie morele meerderwaardigheid deur skenkings of aksies wat Afrika sou bevoordeel.
Sommige moderne Westerse politici gee dus wel aan Afrika aandag, veral omdat die anti-rassistiese klimaat in die Weste dit moreel van hulle verg. Met ander woorde, om goed te lyk in die Weste, kan ‘n politikus op een of ander stadium wys dat hy vir Afrika omgee, en dat die swart lyding in die kontinent hom roer. Dit is natuurlik moeilik om die egtheid daarvan te peil, maar sommige kommentators in die Weste interpreteer dit dikwels wel baie sinies.
Dié anti-rassistiese sosiale klimaat in die Weste was dan ook verantwoordelik vir die Weste se skerp optrede teen wit Suid-Afrika in die 1980s. Dié sosiale klimaat (wat eintlik in die VSA ontstaan het as gevolg van Martin Luther King Junior se desegregasieveldtog) is ook ‘n Westerse ideologie, en Westerse idees tesame met kommunisme (ook ‘n Westerse ideologie) het die ideologiese klimaat onderliggend aan “bevrydingsbewegings” soos ZANU-PF en die ANC geskep. Dit is ongetwyfeld die geval dat beide die organisasies vandag regeer omdat hulle deur Westerse inmenging en ondersteuning verkose was om regerings in onderskeidelik Zimbabwe en Suid-Afrika te word.
Daar was ‘n tweevoudige beleid jeens Suid-Afrika vanuit die Weste in die tydvak vanaf 1960 tot 1989. Enersyds het die Koue Oorlog die Weste beïnvloed om wit Suid-Afrika as ‘n bondgenoot teen kommunisme te sien, en andersyds was wit Suid-Afrika se apartheidsbeleid lynreg teen die ontwikkeling van Westerse insig omtrent ras en veral ten opsigte van die Westerse gelyksheidsideaal.
Selfs in die post-apartheidtydvak beïnvloed Westese idees die ekonomiese en sosiale beleid in Suid-Afrika, asook die res van Afrika. Die ANC se swart ekonomiese bemagtiging en regstellende aksie-beleidsrigtings is byvoorbeeld vanuit die Weste ingevoer. Daar is weergawes van SEB, RA, desegregasie, ensovoorts in die VSA, Kanada, Engeland en ander lande, maar weergawes hiervan wat nie naasteby so drakonies soos die ANC se beleid is nie. Dit is verder duidelik dat Suid-Afrika en post-koloniale Afrika veral na die Weste kyk vir beleidsontwikkeling, vir hulp, vir kundigheid en vir leiding.
Die ideologie onderliggend aan desegregasie het teen die einde van die twintigste eeu ryp geword as “anti-rassisme” en die “gelyksheidsideaal”, wat onderliggend aan Westerse beleidsrigtings soos regstellende aksie en swart (of eerder minderheids-) ekonomiese bemagtiging. (Wit) Westerse idees oefen dus steeds belangrike invloed op Afrika uit, ten spyte van aansprake deur verskeie Afrika-leiers dat Afrika sy eie ideologie moet ontwikkel (daar word dikwels van Ubuntu gepraat as die grondslag vir ‘n Afrika-filosofie, waaruit ekonomiese en sosiale beleid gevorm kan word).
Anti-rassisme en die gelykheidsideaal is vandag integraal deel van die Westerse wêreldsiening. Afrika word dus normaalweg vanuit hierdie perspektief bejeën. Indien daar natuurlik hoegenaamd aan Afrika gedink word, bygesê. Vanweë migrasie vanaf Asië na die Weste, handel asook olie en ander rustowwe, is die Ooste en Midde-Ooste ekonomies en kultureel baie belangrikriker as Afrika in die Weste. Westerse kultuur en politiek is besig om aan te pas by die opkomende Ooste, met die gevolglike verskraling in enige invloed wat Afrika mag uitstraal.
Afrika was eens internasionaal van kardinale belang in Europa, en veral gedurende die koloniale tydvak. Westerse moonthede het soms oorlog verklaar oor sake in Afrika. Toegang tot grondstowwe en produkte soos goud, koffie en rubber, was van groot belang in Westerse ekonomië, en internasionale politiek is dikwels oorheers deur kompetisie vir en handel in dié kommoditeite.
Ná die Tweede Wêreldoorlog het Afrika se ekonomiese belang in die Weste begin afneem. Die nuwe olie-ekonomie het die Midde-Ooste se strategiese belangrikheid verhoog, en Westerse state het belangstelling in hulle kolonies begin verloor. Tesame met die opkoms van die desegregasieveldtog in die VSA, is dit die hoofrede waarom koloniale moonthede onafhanklikheid aan hulle kolonies na 1945 begin toestaan het.
bFilene Spankingcutestrippedgirls De Drupal Moodle User View Php Id 220 Course 1 Spanking Cute Stripped Girls PRA
AG D
ie Weste en A
f
rika
, en Singapoer
en die I
voorkus Buks van Rensburgt h Girls Spanking
oFilene Spankingcutestrippedgirls De Drupal Moodle User View Php Id 220 Course 1 Spanking Cute Stripped Girls PRA
AG D
ie Weste en A
f
rika
, en Singapoer
en die I
voorkus Buks van Rensburgs d Stripped